Ek dink ek het seker my langnaweek op die beste moontlike manier begin…ek’t op die skaal geklim en kan vanoggend sonder om eers te wonder sê:
20kg – CHECK! (actually, 20.5kg!)
Maar dit was nie net mond toe knyp vir soet-goed nie
- hier is my oefen program van laas week :
Saterdag: Body shift (1.5 hr)
Sondag: 6km stap (1hr)
Maandag: 6 km stap & Body shift (2 hr)
Dinsdag: 6 km stap & Dansklas & 2km stap (2.5 hr)
Woensdag: 5 km stap & Body shift (2 hr)
Donderdag: Dansklas (1hr)
Vrydag: 5 km stap (1hr)
Totaal – 11 hr’e (3 x body shifts + 30km stap + 2 dans)
Watch this space…..een van die dae sien ek die dokter, en dan moet ek op 25 wees. Phew! Daar’s nie eers tyd om te kyk vir kaaskoek nie
xxx

Posted by Natascha on Maart 24, 2011 at 6:08 vm
BAIE geluk Tenille! Jy doen so goed! Ek’s seker jy sal jou mylpaal van 25 bereik.
Sterkte vir die laaste 4.5.
Posted by Tenille on Maart 24, 2011 at 6:22 vm
Dankie
dit neuk so met die lang naweke saam xx