Twee vir die prys van een

Gister was regte opkrul en cuddle weer hier in die Boland. Maar reën-weer of nie, LIG se kiekie-crew was vroeg oppad om vir bekende skrywer Dana Snyman op sy voorstoep in Jacobsbaai te gaan afneem.

Dié tipe weer laat my altyd verlang na mense wat ek nie ken nie. Maar as see-sproei jou wange kielie raak jou hart weer vinnig stil soos jy oor dié baai uit staar.

Na ons fotosessie moes ek eers vir almal ietsie die lyf injaag, en die Weskusplek was ons op ons radar vir ‘n bietjie brêkkie. Maar dit wou vir my voorkom asof die Bolandse opkrul en cuddle weer ook hierheen gewaai het… kyk wie loop ons toe raak….

Ja nee kyk. LIG is nou nie regtig into sensasie stories nie, maar soos jou buurvrou oor die hek sou leun om vir jou ‘n ietsie ietsie te vertel kan ons ook nou bevestig dat die twee nogsteeds bymekaar is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.